Kontak Ons

Ons hoor graag van jou

 

Dagsorg Ure

Maandag tot Vrydag.Dagsorg se ure verloop Voldag:06:30 -17:30. Halfdag:06:30-13:30. Ons het ook ‘n early bird diens as U die babas 06:15 soggens wil aflaai sal R150 fooi by die Dagsorgfooi gevoeg word. Ons is heel jaar oop ,maar nie oop op publieke vakansie dae nie. Ons sluit middel Desember vir 3 weke..

Elke dag is opedag by Tikkel Tokkel Dagsorg,besoek ons gerus en kom kyk wat ons vir U en U kleintjie kan bied.